rasionale getal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rasionale getal     rasionale getalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rasionale getalletjie     rasionale getalletjies  

Woordafbreking

ra•sio•na•le ge•tal

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(wiskunde) 'n Getal wat uitgedruk kan word as 'n verhouding van twee heelgetalle. Met ander woorde, 'n getal wat as 'n breuk, 'n eindige desimaal of 'n repeterende desimaal geskyf kan word. Alle heelgetalle is ook rasionaal.

    Voorbeeldsinne

Elke rasionale getal kan op 'n oneindige aantal maniere uitgedruk word, soos maar is in sy vereenvoudigde vorm wanneer a en b geen gemene deler behalwe 1 het nie.

    Antonieme

irrasionale getal

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rational number(en)
Fins: rationaaliluku(fi)
Nederlands: rationaal getal(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rasionale getal.