resspanning
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
resspanning | resspannings |
- res•span•ning
- (materiaalkunde) Interne spanning wat in 'n materiaal agterbly na plastiese vervorming.[1]
- Resspanning van die nuwe wiel is bepaal deur die hitte behandeling proses te simuleer. [2]
- ↑ Metals Handbook Volume 13: Corrosion. ASM International, Metals Park Ohio, p 11 (1987)
- ↑ Effects of modelling simplifications in FEA of railway wheels; Stellenbosch; 2017