ribbok

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ribbok     ribbokke  

Uitspraak

IPA: [ˈrəbok], meervoud: [ˈrəbokə]

Met Arabiese letters

رِبَُوكْ , meervoud: رِبَُوكِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Soort wildsbok waarvan die rooiribbok (Redunca fulvorufula) in die berge en die vaal ribbok (Pelea capreolus) op vlaktes hou.

    Vertalings

  Vertalings:    ribbok
Duits: Rehantilope(de), Rehböckchen(de); Riedbock(de)
Engels: rhebuck(en), rhebok(en); reedbuck(en)
Esperanto: peleo(eo); redunko(eo)
Nederlands: reebokantilope(nl); rietbok(nl)