rog
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rog | - |
- rog
- (plante)
Secale cereale 'n Grassoort uit die familie
Poaceae wat as graan, dekplant of weiding gesaai word. - (voeding) Die graan wat van 1) verkry word.
| Vertalings: 1. Secale cereale | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rog | rôe, rogge |
- (visse) 'n Kraakbeenvis wat aan die orde
Rajiformes behoort.
- Dit blyk dat rôe meer algemeen in die Kleinmondwaters voorkom en meer eiers as die ander haaie lê in die lente.[3]
- flapvis
| Vertalings: 1. Kraakbeenvis | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rog.