rooikat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rooikat | rooikatte |
- rooi•kat
- (soogdiere)
Caracal caracal 'n Katspesie wat lid is van die felis-groep en in Afrika en Asië voorkom.
- Rooikatte is alleenlopende diere wat slegs vir paardoeleindes bymekaarkom in pare.
| Vertalings: 1. Caracal caracal | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooikat.