kat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kat | katte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| katjie | katjies |
- kat
- 'n Huisdier wat wêreldwyd algemeen aangehou word as muisvanger of as troeteldier.
- Een van 'n aantal roofdierspesies wat naby aan die kat verwant is (Familie
Felidae).
- Die kat jaag 'n muis.
- Die kat rol in die wol.
- «As die kat weg is, is die muis baas.»
- Sonder goeie bestuur maak die onderskiktes nes hulle wil.
- «Die kat uit die boom kyk.»
- Wag en sien hoe sake verder ontwikkel voordat jy optree.
| Vertalings: kat | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kat.