Bulgaars

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Bulgaars     Bulgaarse        

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [bœɫˈxɑːrs], attributief: [bœɫˈxɑːrsə]

Write.svg Met Arabiese letters

بِولْغَارْسْ , attributief: بِولْغَارْسِی

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Van, betreffende die Bulgare; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bulgarye.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    Bulgaars
Duits: bulgarisch(de)
Engels: Bulgarian(en)
Turks: Bulgar(tr)


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Bulgaars     -  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [bœɫˈxɑːrs]

Write.svg Met Arabiese letters

بِولْغَارْسْ

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(taal) 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 9 miljoen sprekers; die amptelike taal van Bulgarye.

   kode.jpg Taalkodes

  • ISO 639-1: bg
  • ISO/DIS 639-3: bul
  • SIL: BLG

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    Bulgaars
Duits: Bulgarisch(de)
Engels: Bulgarian(en)
Faroëes: bulgarskt(fo)
Fins: bulgaria(fi)
Latyn: Bulgarica(la)
Sweeds: bulgariska(sv)
Turks: Bulgarca(tr)
Yslands: búlgaríska(is)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bulgaars.


Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   Bulgaars  
Verboë   Bulgaarse  
Partitief      

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [bɵɫˈγ̊aːrs], attributief: [bɵɫˈγ̊aːrsə]

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Van, betreffende die Bulgare; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bulgarye.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    Bulgaars
Duits: bulgarisch(de)
Engels: Bulgarian(en)
Turks: Bulgar(tr)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Bulgaars -

Onsydig

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [bɵɫˈγ̊aːrs]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 9 miljoen sprekers; die amptelike taal van Bulgarye.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    Bulgaars
Duits: Bulgarisch(de)
Engels: Bulgarian(en)
Faroëes: bulgarskt(fo)
Latyn: Bulgarica(la)
Sweeds: bulgariska(sv)
Turks: Bulgarca(tr)
Yslands: búlgaríska(is)