saal
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| saal | sale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| saaltjie | saaltjies |
-
(lêer)
- saal
- (boukunde) 'n Groot vertrek in 'n gebou waar mense saam kan kom.
- Sitplek wat op 'n fiets, motorfiets op 'n perd se rug gemonteer word.
- Die saal word vir optredes aan groepe en kunstenaars verhuur.
- Die werker wat die diamant gevind het, het £ 500 kontant en 'n perd met saal en toom ontvang as beloning.
| Vertalings: 1. Groot vertrek. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Sitplek. | |||
|---|---|---|---|