saligspreking
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
saligspreking | saligsprekinge |
- (religie) (Bybel) elk van die agt uitsprake van Jesus in die bergpredikasie van Matteus 5.
salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring
- Engels: beatific = Afrikaans: saligmakend; geluksalig.
- Engels: beatification = Afrikaans: verheerliking; saligverklaring, saligspreking (RK).
- Engels: beatify = Afrikaans: verheerlik; salig verklaar (Rooms-Katolieke Kerk)
- Engels: beatitude = Afrikaans: geluksaligheid
- Engels: the Beatitudes = Afrikaans: die Saligsprekinge
- Engels: the Eight Beatitudes = Afrikaans: die Agt Salighede (Rooms-Katolieke Kerk)