Gaan na inhoud

saliger

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Van Nederlands zaliger nagedachtenis: van salige (na)gedagtenis. "Zaliger" is 'n versteende genitief vroulik van zalig.
sa•li•ger

saliger

(taalfossiele) (deftig) oorlede; wyle
Sy moeder, saliger, het altyd gewaarsku teen sulke optrede.

    Sinonieme

salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring