Gaan na inhoud

salige

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

salige

Verboë vorm van salig
Enkelvoud Meervoud
  salige     saliges  
(religie) iemand wat (volgens gelowiges) vrede en geluk in die hiernamaals beleef.
Die verblyf van die saliges is die hemel.

    Sinonieme

salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring


    Vertalings

  • Engels: beatific = Afrikaans: saligmakend; geluksalig.
  • Engels: beatification = Afrikaans: verheerliking; saligverklaring, saligspreking (RK).
  • Engels: beatify = Afrikaans: verheerlik; salig verklaar (Rooms-Katolieke Kerk)
  • Engels: beatitude = Afrikaans: geluksaligheid
  • Engels: the Beatitudes = Afrikaans: die Saligsprekinge
  • Engels: the Eight Beatitudes = Afrikaans: die Agt Salighede (Rooms-Katolieke Kerk)