Gaan na inhoud

saligheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  saligheid     salighede  
Afgeleid van salig met die suffiks -heid.
sa•lig•heid
  1. iets wat salig is; heerlikheid;genot:
  2. [geen meervoud] (religie) geestelike geluk en vrede:
  1. Al die salighede van die plaaslewe geniet.
  2. Die saligheid beërwe.
salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring

    Vertalings

  • Engels: beatific = Afrikaans: saligmakend; geluksalig.
  • Engels: beatification = Afrikaans: verheerliking; saligverklaring, saligspreking (RK).
  • Engels: beatify = Afrikaans: verheerlik; salig verklaar (Rooms-Katolieke Kerk)
  • Engels: beatitude = Afrikaans: geluksaligheid
  • Engels: the Beatitudes = Afrikaans: die Saligsprekinge
  • Engels: the Eight Beatitudes = Afrikaans: die Agt Salighede (Rooms-Katolieke Kerk)