Gaan na inhoud

saligmakend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
salig +‎ makend
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   saligmakend     saligmakende     saligmakends  
sa•lig•ma•kend
Wat gelukkig/tevrede/salig (kan) maak.
Al die wêreldgodsdienste se saligmakende leer behels geestelike ootmoed.

    Sinonieme

salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring


    Vertalings

  • Engels: beatific = Afrikaans: saligmakend; geluksalig.
  • Engels: beatification = Afrikaans: verheerliking; saligverklaring, saligspreking (RK).
  • Engels: beatify = Afrikaans: verheerlik; salig verklaar (Rooms-Katolieke Kerk)
  • Engels: beatitude = Afrikaans: geluksaligheid
  • Engels: the Beatitudes = Afrikaans: die Saligsprekinge
  • Engels: the Eight Beatitudes = Afrikaans: die Agt Salighede (Rooms-Katolieke Kerk)