saligverklaring
Afrikaans (af)
Etimologie
- salig + verklaring
Woordafbreking
- sa•lig•ver•kla•ring
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
saligverklaring | saligverklarings |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (religie) Plegtige uitspraak deur die pous dat 'n afgestorwene in die hemelse saligheid opgeneem is - die eerste fase van heiligverklaring.
Sinonieme
Verwante woorde
- salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring
Vertalings
Vertalings: saligverklaring | |||
---|---|---|---|