seker
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | seker | sekere | ||
| Vergrotend | sekerder | |||
| Oortreffend | sekerste | |||
-
(lêer)
- se•ker
- Van iets oortuig wees; waaraan nie getwyfel hoef te word nie.
- Die een of ander; 'n bepaalde.
- Die smous sal my seker nie indoen nie.
- Hy word deur 'n sekere siekte daarvan weerhou.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| seker |
- Vermoedelik; waarskynlik; waarvan die kanse goed is.
- Hy is seker nog by die hospitaal.
- Dis seker wat gebeur het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|