siene
Voorkoms
- Hiperkorreksie van die ww. sien, na analogie van vorms soos betale of segge, maar in Nederlands bestaan *zienen nie. Die Nederlandse onbepaalde wys is net zien.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sien |
| Verlede Tyd | ek | het gesien |
| Onbepaalde wys | te siene | |
- (taalfossiele) Onbepaalde wys van sien
- Leierskrisis oral in land te siene[1]