skeepsbou
Voorkoms

- skeeps•bou
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skeepsbou | - |
- (skeepvaart) Die vervaardiging van skepe.
- Vir kliënte wat besig is met skeepsbou, bied ons mededingende pryse wat u opbrengs op belegging kan verhoog.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skeepsbou.