skel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skel |
| Verlede Tyd | ek | het geskel |
| Teenwoordige deelwoord | skellende skeldende | |
| Verlede deelwoord | geskolde | |
-
(lêer)
- skel
- Slegsê; krenkende of beledigende woorde op 'n heftige of ongeskikte toon uitspreek.
- Sy is bekend vir haar mal idees en skel hom gereeld oor sy mislukkings uit. Hy skel soos 'n viswyf.
- Niemand wat iets weet nie, niemand wat iets doen nie, niemand wat kan skel nie.
- «Donkie skel vir Langoor uit.»
- Gesê as albei dieselfde fout het.
| Vertalings: skel | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | skel | skel, skelle | ||
| Vergrotend | skeller | |||
| Oortreffend | skelste | |||
- Hoë en deurdringende klank; skril, skerp geluid.
- Baie sterk; intens; skerp.
- Die vrou het 'n skel stem.
- Die skel neonligte brand my oë.
| Vertalings: skel | |||
|---|---|---|---|