skielik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | skielik | skielike | skieliks | |
| Vergrotend | skieliker | |||
| Oortreffend | skielikste | |||
- skie•lik
- Vinnig en onverwags; haastig en sonder waarskuwing; plotseling.
- 'n Voorbeeld van 'n skielike verandering is wanneer 'n insektedoder in 'n habitat gebruik word, en 'n voorbeeld van 'n geleidelike verandering is wanneer 'n nuwe ystydperk aanvang neem.
| Vertalings: skielik | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| skielik |
- Vinnig en onverwags.
- Insekte kan skielik in reuse hoeveelhede voorkom, soos treksprinkane en periodieke sikades.
| Vertalings: skielik | |||
|---|---|---|---|