skuimbesie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Skuimbesie.

Afrikaans (af)

Etimologie

skuim +‎ besie
Enkelvoud Meervoud
  skuimbesie     skuimbesies  
skuim•be•sie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (insekte) op Wikispecies Ptyelus grossus 'n Insek wat se larwe in Afrika op bome soos die huilboom leef en 'n waterige vog uitskei
  2. (insekte) 'n Insek wat tot die familie op Wikispecies Aphrophoridae behoort, soos 1) en wat se larwes ter verdediging skuim vervaardig

    Voorbeeldsinne

  1. Die skuimbesie, Ptyelus grossus, pak op die jong lote saam en verkry hulle voedsel uit dié sap. Hulle skei ‘n vloeistof, wat dié huil of reën veroorsaak, af terwyl hulle die sap inneem.[1]
  2. Daar is ook skuimbesies in Europa, soos Philaenus spumarius.

    Vertalings

  Vertalings:    skuimbesie
Engels: spittle bug(en)
Nederlands: schuimbeestje(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skuimbesie.

Verwysings