Gaan na inhoud

slegte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
sleg•te
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   sleg     slegte     slegs    
Vergrotend   slegter     slegters  
Oortreffend   slegste  
Attributiewe vorm van sleg.
  1. Haar hartklop wil nie heeltemal bedaar nie, hamer waarskuwend voort soos 'n slegte voorbode. [1]
  1. 'n Ma vir Frieke Bets Smith LAPA Uitgewers , 2011,ISBN 0799353582, ISBN 9780799353587