slegters

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Woordafbreking

sleg•ters
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   sleg     slegte     slegs    
Vergrotend   slegter     slegters  
Oortreffend   slegste  

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Partitiewe vorm van slegter.

    Voorbeeldsinne

  1. Verwoed hap sy in die lug na woorde om hierdie verwaande man te stuit, want sy kan aan niks slegters dink as om saam met hom onder een dak te woon nie. [1]

Verwysings

  1. Sy liefdesplan Ronelle Uys LAPA Uitgewers , 2015,ISBN 0799375683, ISBN 9780799375688