sleg
Voorkoms
- sleg
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | sleg | slegte | slegs | |
| Vergrotend | slegter | slegters | ||
| Oortreffend | slegste | |||
- Nie goed nie; onaangenaam; bedorwe.
- Die opposisie het sleg gevaar.
- Die kos is sleg.
- Die vertoning was darem nie te sleg nie.
| Vertalings: sleg | |||
|---|---|---|---|