sluis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sluis | sluise |

- (skeepvaart) 'n Stel deure in 'n kanaal of ander waterweg wat dit vir vaartuie moontlik maak om van 'n laer na 'n hoër watervlak te vaar, of omgekeerd
- (landbou) 'n Stel deurtjies, soos 1), wat gebruik word om die besproeiing van die land te reël
- In Terneuzen het ek altyd oor die sluise na my werk toe gery.
- Water word van ’n sluis af in die bak ingekeer, wat ’n boer in staat stel om soveel water as wat nodig is, toe te dien.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sluis.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | sluis v/m | sluizen |
| Verkleinwoord | sluisje | sluisjes |
-
(lêer)
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Skeepvaart in Afrikaans
- Landbou in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands