slukderm
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slukderm | slukderms |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| slukdermpie | slukdermpies |
- sluk•derm
- Tydens die slukproses, beweeg kos van die mond af deur die farinks in die slukderm in.
| Vertalings: slukderm | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor slukderm.