smeltpunt
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| smeltpunt | smeltpunte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| smeltpuntjie | smeltpuntjies |
- smelt•punt
- (fisika) Die temperatuur waarteen 'n vastestof vanaf 'n vastetoestand na 'n vloeistof verander.
- Die smeltpunt word dikwels gebruik om die suiwerheid van 'n stof te bepaal en om organiese stowwe te karakteriseer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor smeltpunt.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | smeltpunt o | smeltpunten |