Gaan na inhoud

smous

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Geen smouse
Enkelvoud Meervoud
  smous    smouse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  smousie     smousies  
Sedert die 18de eeu in gebruik, aanvanklik as skeldnaam vir Duitse Jode wat handel gedryf en mense (soms) ingedoen het. Die verband met Jode het mettertyd vervaag en bestaan vandag nie meer nie.[1]
Rondreisende handelaar; ruilhandelaar.
Die bondeldraermonument op Graaff-Reinet is opgerig ter ere van die Joodse smouse wat 'n besondere bydrae tot die ekonomiese ontwikkeling van Suid-Afrika gemaak het.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: hosselaar(nl), venter(nl), (rassisties:) smous(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek smous  
Verlede Tyd  ek  het gesmous        
Van plek tot plek verkoop; ruilhandel dryf.
Pasop, die man smous met dwelms!

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: smousen(nl), smouzen(nl)
  1. Van der Merwe, Truida: ’n Etimologiese perspektief op betekenisverandering in die Afrikaanse leksikon, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Stellenbosch, 2003
>Jiddies-Hebreeus.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord smous msmousen
smouzen 
Verkleinwoord smousjesmousjes
Hulp:IPA: [smɑʊ̯s]
   
(lêer)
(pejoratief) (rasisties) Jood
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van smousen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van smousen
  3. gebiedende wys van smousen
1.: Ik smous.
2.: Smous je?
3.: Smous!
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van smouzen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van smouzen
  3. gebiedende wys van smouzen
1.: Ik smous.
2.: Smous je?
3.: Smous!