spin
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Uitspraak
- IFA: [spɪn]
Etimologie
- Van Engels spin.
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spin | - |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (fisika) ’n Wesentlike vorm van hoekmomentum van elementêre deeltjies.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor spin.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | spin |
Verlede Tyd | ek | het gespin |
Werkwoord
Betekenisse
- 1. Drade vorm uit wol, katoen, ens.
- 2. ’n Sagte, vibrerende geluid maak, soos ’n kat.
- 3. ’n Spinnerak maak.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor spin.
Vertalings
Vertalings: Hoekmomentum | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Drade vorm | |||
---|---|---|---|
|
Vertalings: Saggies grom | |||
---|---|---|---|
|