elementêre deeltjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| elementêre deeltjie | elementêre deeltjies |
- e•le•men•tê•re deel•tjie
- (fisika) Enige subatomiese deeltjie wat nie uit ander, kleiner deeltjies bestaan nie, soos ’n elektron of kwark.
| Vertalings: elementêre deeltjie | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor elementêre deeltjie.