spoorweg

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spoorweg | spoorweë |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈspoːrwɛx]
Woordafbreking
- spoor•weg
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Treinspoor; verkeersweg vir treine; ewewydige metaalspore waarop 'n trein ry.
- Treindienste; vervoerstelsel wat passasiers en goedere te spoor vervoer.
Voorbeeldsinne
- 'n Spoorweg is 'n spesiale tipe pad vir treine.
- Die Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy in 1887 gestig en het 'n lisensie gekry om die spoorweë van die Zuid-Afrikaansche Republiek te bou en bedryf.
Vertalings
Vertalings: spoorweg | |||
---|---|---|---|