Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Stamtye
|
stampen |
stampte |
gestampt
|
Tydvorme
|
Persoon |
Teenwoordige Tyd |
Verlede Tyd
|
ik |
stamp |
stampte
|
jij, u |
stampt
|
hij, zij, het |
stampt
|
wij, jullie, zij |
stampen |
stampten
|
Gebiedende Wys |
Voltooide deelwoord |
Onvoltooide deelwoord
|
stamp |
gestampt |
stampend
|
|
- Hulp:IPA: [ˈstɑm.pə(n)]
-
- stam•pen
- Stamp; die voet met krag en hoorbaar op die grond laat val
- Stamp, fynstamp; goeters fynmaak deur met krag 'n voorwerp soos 'n stamper daarop te laat neerkom
- (skeepvaart) van 'n skip: 'n swaaibeweging maak rond die breedte-as
- 1 en 3
- Inergatiewe werkwoord.
Hulpwerkwoorde |
Bedrywend |
Onpersoonlik lydend
|
Onvoltooid |
— |
worden
|
Voltooid |
hebben |
zijn
|
- Die voltooide deelwoord kan nie attributief gebruik word nie.
- 2
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Swakke werkwoord met agtervoegsel -te.
- 3 Beweging van 'n skip
- dompen, slingeren, gieren, schrikken, verzetten