suinig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | suinig | suinige | suiniges | |
| Vergrotend | suiniger | |||
| Oortreffend | suinigste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | vreksuinig | |||
- sui•nig
- Versigtig om geld uit te gee; spaarsamig; skraapsugtig.
- Hy is so suinig en suur, dat hy almal se lewens besoedel.
- «Hy is agterstevoor suinig.»
- Bespaar geld op klein dingetjies en bestee aan onnodige dinge.
- «Suinig met die pennies, rojaal met die ponde.»
- Spaarsaam met die klein dingetjies, maar kwistig met die grotes.
| Vertalings: suinig | |||
|---|---|---|---|