Kategorie:Erfwoorde uit Proto-Germaans in Afrikaans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Hierdie kategorie bevat woorde waarvan duidelik is dat hulle uit Proto-Germaans gekom het, maar die herkoms uit Proto-Indo-Europees kan nie of nie goed nagewys word nie. Daar is taalkundiges wat dink dat van die woorde uit 'n ander, onbekende taal oorgeneem is, die "substraattaal". Hierdie teorie word nogtans nie deur alle wetenskaplikes aanvaar nie.

Die sjabloon {{erfwoord|af|pgm}} verwys na hier.

Bladsye in kategorie "Erfwoorde uit Proto-Germaans in Afrikaans"

Die volgende 15 bladsye is in hierdie kategorie, uit 'n totaal van 15.