Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
[1] Soutsuur.
- Hulp:IPA: [syr]
- (chemie) 'n Chemiese stof wat waterstof bevat en 'n pH van minder as 7 het.
- 'n Middel soos asyn of suurmelk wat 'n suur smaak het.
- Maagsap; maagsuur.
- (figuurlik) Moeilikheid; onaangenaamheid; negatiewe stemming.
- Met 'n wrang skerp smaak of reuk (soos sitroensap, asyn, onryp vrugte en vrot melk).
- Met 'n pH-balans van minder as 7.
- (figuurlik) Nors en onvriendelik; onaangenaam; onprettig.
- Hy eet 'n suur appel. Die melk is suur.
- Meng die suur mengsel in.
- Die strafskop wat mis geskop is maak die nederlaag ekstra suur.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor suur.