suurlemoen
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| suurlemoen | suurlemoene |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| suurlemoentjie | suurlemoentjies |
- سُیرْ لِمُونْ , meervoud: سُیرْ لِمُونِی
- (vrugte)
Citrus limon, 'n soort sitrusvrug met 'n hoë suurgehalte.
- Die suurlemoen bevat heelwat vitamien C en die sap word in baie geregte gebruik as geurmiddel, maar ook in gebak soos koek.
| Vertalings: suurlemoen | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor suurlemoen.