tande
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tand | tande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tandjie | tandjies |
- IPA: [ˈtɑn(d)ə]
- tan•de
- تَنْدِی
- tande, tanne
- Die wortels van die tande word deur tandvleis bedek.
- «So skaars soos hoendertande.»
- Onverkrygbaar.
| Vertalings: tande | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tande.