tand
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tand | tande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tandjie | tandjies |
- tand
- تَنْدْ , meervoud: تَنْدِی
- tant, meervoud: tande, tanne
- Enigeen van die harde, ivooragtige beentjies met 'n bepaalde, doelmatige vorm in die bo- en onderkaak waaruit die gebit bestaan en veral dien om kos fyn te kou en by diere ook om te byt.
- Die wortels van die tande word deur tandvleis bedek.
- «So skaars soos hoendertande.»
- Onverkrygbaar.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tand.
| Vertalings: tand | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | tand m | tanden |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | tands | tanden |
| Datief | tand | tanden |
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | tand | tanden | tänder | tänderna |
| Genitief | tands | tandens | tänders | tändernas |