tjank
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | tjank |
| Verlede Tyd | ek | het getjank |
| Teenwoordige deelwoord | tjankende | |
- Vgl. Ambon-Maleis cengeng.[1]
- tjank
- Huilgeluid maak soos 'n wolf of hond; kerm; snik.
- Die jakkalse tjank in die middernag.
| Vertalings: tjank | |||
|---|---|---|---|