toon
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| toon | tone |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| toontjie | toontjies |
- toon
- Ek het my toon gestamp.
- Die toonhoogte van die laer tone word laer namate klankdruk toeneem.
- Die verkoopsman het 'n irriterende toon.
- Hy gee die toon aan (neem leiding).
| Vertalings: 1. Een van die vyf lede van die voet | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. 'n Klank met 'n bepaalde herkenbare hoogte | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | toon |
| Verlede Tyd | ek | het getoon |
| Teenwoordige deelwoord | tonend | |
| Verlede deelwoord | getoonde | |
- Wys; aandui; laat sien; duidelik maak.
- Dit toon hoe moedig en bevoeg hy werklik was.
| Vertalings: toon | |||
|---|---|---|---|