teen
Voorkoms
| Voorsetsel |
|---|
| teen |
- Direk langs (teenaan).
- In die teenoorgestelde rigting.
- Vyandig; afkeurend; stryd met.
- Omstreeks; kort voor.
- Die seun leun teen die muur.
- Hy swem teen die stroom op.
- Ek is teen die gebruik daarvan.
- Dit sal teen die einde van die week klaar wees.
| Vertalings: teen | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | teen m | tenen |
| Verkleinwoord | teentje | teentjes |
- Hulp:IPA: [ten]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | teen v/m | tenen |
| Verkleinwoord | teentje | teentjes |
- (plantkunde) 'n Lang buigsame tak of twyg, veral van wilgers