unsiaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   unsiaal     unsiale        

Uitspraak

IPA: [œnsiˈjɑːɫ], meervoud: [œnsiˈjɑːlə], attributief: [œnsiˈjɑːlə]

Met Arabiese letters

اِونْسِیَالْ , meervoud: اِونْسِیَالِی , attributief: اِونْسِیَالِی

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Aanduidende, betreffende, bestaande uit, geskrywe met unsiale.

    Vertalings

  Vertalings:    unsiaal
Duits: unzial(de)
Engels: uncial(en)
Nederlands: unciaal(nl)
Enkelvoud Meervoud
  unsiaal     unsiale  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Geskrywe met kapitale skryfletters met geronde vorm wat in manuskripte van die 4e tot die 8e eeu gebruik is.
  2. Handskrif wat op sodanige letters lyk.

    Vertalings

  Vertalings:    unsiaal
Duits: Unziale(de), Unzialschrift(de)
Engels: uncial(en)
Frans: onciale(fr)
Nederlands: unciaal(nl)
Pools: uncjała(pl)
Sweeds: uncialskrift(sv)