veearts
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| veearts | veeartse |
-
(lêer)
- vee•arts
- (medies) 'n Dokter wat siektes van en beserings aan diere behandel
- ʼn Veearts sien egter nie altyd net na troeteldiere se gesondheid om nie. Veeartse kan spesialiseer in voëls, plaasdiere, beeste, wild, ens.[1]
| Vertalings: veearts | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor veearts.