veiligheid
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
veiligheid | veilighede |
-
(lêer)
- vei•lig•heid
- 'n Toestand waarin die kans op gevaar klein is
- Maatreël om 1) te bevorder
- Veiligheid is een van die mens se basiese behoeftes, maar ongelukkig nie iets wat vanself kom nie.[1]
- Ek sou nog die veilighede en parkeer situasie gesluk het, maar vir R800 wou ek darem net ten minste 9h30 rustig in die bed kon klim en slaap.[2]
Vertalings: veiligheid | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor veiligheid.