Gaan na inhoud

veranderen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Stamtye
veranderen veranderde veranderd  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik verander veranderde
jij, u verandert
hij, zij, het verandert
wij, jullie, zij veranderen veranderden
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
verander veranderd veranderend
 
Hulp:IPA: [vər.ˈɑn.də.rə(n)]
   
(lêer)
ver•an•de•ren
  1. Verander; wysigings aanbring
  2. Verander; 'n proses van wysiging ondergaan

    Eienskappe

1. Wysigings aanbring
Oorganklike werkwoord.
Hulpwerkwoorde Bedrywend Lydend
Onvoltooid worden
Voltooid hebben zijn

Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
2. Wysiging ondergaan
Ergatiewe werkwoord.
Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
1.: «De gebruiker veranderde het sjabloon.»
Die gebruiker het die sjabloon verander.
2.: «Hij is erg veranderd. »
Hy het baie verander.