Gaan na inhoud

verdunner

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verdunner     verdunners    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verdunnertjie     verdunnertjies  
ver•dun•ner
(chemie) Stof waarmee 'n suiwerder stof dunner gemaak word (tipies om die konsentrasie daarvan te verlaag of die viskositeit daarvan te verander).
Terpentyn word o.a. as 'n verdunner of oplosmiddel van verf gebruik.

    Sinonieme

verdunningsmiddel

    Vertalings

  Vertalings:    verdunner
Engels: diluent(en)
Nederlands: verdunner(nl)