verdunningsmiddel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verdunningsmiddel | verdunningsmiddels |
- ver•dun•nings•mid•del
- (chemie) Stof waarmee 'n suiwerder stof dunner gemaak word (tipies om die konsentrasie daarvan te verlaag of die viskositeit daarvan te verander).
- Inositol word gebruik as 'n verdunningsmiddel vir dwelms soos kokaïen, metamfetamien en heroïen, as gevolg van sy oplosbaarheid, poeieragtige tekstuur, en laer soetheid in vergelyking met die meer algemene suikers.
| Vertalings: verdunningsmiddel | |||
|---|---|---|---|