vertrekken
Voorkoms
Stamtye | ||
---|---|---|
vertrekken | vertrok | vertrokken |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | vertrek | vertrok |
jij, u | vertrekt | |
hij, zij, het | vertrekt | |
wij, jullie, zij | vertrekken | vertrokken |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
vertrek | vertrokken | vertrekkend |
Verdere vervoegings: vertrekken (vervoeging) |
- Hulp:IPA: [vər.ˈtrɛ.kə(n)]
-
(lêer)
- ver•trek•ken
- Vertrek; weggaan, afreis
- Ergatiewe werkwoord.
- Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas drie.
- Onskeidbare werkwoord .
- «Hij is gisteren vertrokken.»
- Hy het gister vertrek.
- Meervoud van ☞ vertrek.