vet
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vet | vette |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- vet
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (chemie) 'n Ester wat uit gliserol en drie vetsuurgroepe bestaan.
Voorbeeldsinne
- Versadigde vette en onversadigde vette word in 'n verskeidenheid kosse aangetref.[1]
Vertalings
Vertalings: vet | |||
---|---|---|---|