vierhoek
Afrikaans (af)
Etimologie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vierhoek | vierhoeke |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- vier•hoek
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (wiskunde) 'n Veelhoek met vier hoeke en vier sye
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vierhoek | vierhoeke |
(lêer) |