vier
Voorkoms
-
(lêer)
| Telwoord |
|---|
| vier |
- Kan ek vier suigstokkies kry?
- Ek speel vier keer per week rugby.
| Vertalings: vier | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vier | viere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| viertjie | viertjies |
- Die syfer 4.
- Die vier is besig om my mal te maak.
- IPA:
- Nederlands: ['vi:r],
,(lêer)
- «De vier windstreken.»
- Die vier windstreke.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | vier | vieren |
| Verkleinwoord | viertje | viertjes |
- Vier: die syfer 4
- «Hij speelde de vier van schoppen.»
- Hy het die vier van skoppens gespeel.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Hooftelwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Telwoorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Hooftelwoorde in Nederlands
- Telwoorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands